Website Display
Search Website
News & Articles
GAME INDUSTRY TRENDS ANALYSIS 2024
Elektrifisering Van Grensheining Sinvol Vir Predasiebestuur

ELEKTRIFISERING VAN GRENSHEININGS SINVOL VIR PREDASIEBESTUUR

Williston kleinveeboer Dr. Koos Louw is van mening dat elektrifisering van heinings as koste-effektiewe hulpmiddel in predasiebestuur op ekstensiewe kleinveeboedery gebruik kan word.

Predasie bly vir boere een van die grootste struikelblokke in hul pogings om suksesvol/volhoubaar ekstensief met kleinvee te boer. In die Williston omgewing, wat tans in ‘n 6-7 jaar droogte gewikkel is, word predasiebestuur effens afgeskeep omrede baie boere tans in kleiner kampe, lamhokke en/of voerkrale laat lam.

Gemeet aan inligting wat dr. Louw vanaf medeboere ingesamel het, en vir doeleindes van ‘n boere-som, is sy bevinding dat sonder deeglike instandhouding van grensheinings, boere ten minste 30%, en in alle waarskynlikheid nog ‘n hoër persentasie lammers aan predasie kan afstaan.

Sy berekening word op ‘n 5 000ha plaas gebaseer. ‘n Boer met 500 ooie en ‘n moontlike speenpersentasie van 100% (dit mag selfs hoër wees) met ‘n elektrifiseerde heining en 70% daarsonder.

100% van 500 ooie = bruto inkomste van R500 000 per jaar.

70% van 500 ooie = bruto inkomste van R350 000 per jaar, aldus ‘n verlies van R150 000.

Elektrifiseringskoste sal natuurlik afhang van watter tipe heining jy reeds het en wat jou uiteindelike verwagting is. Dr. Louw se ondervinding van elektrifisering van bodraad is nie goed nie, want rooikatte spring bo-oor, terwyl die elektrifisering van slegs onderdrade sterk aanbeveel word. Aldus, maak seker dat onderdrade se elektrifisering 100% is voordat geld spandeer word aan bodraad. Die onderste kragdraad moet nie hoër as 7 – 10cm vanaf die grond wees nie en die aanhegarms(off set) MOET stewig wees. Doen moeite en gesels met medeboere in die omgewing om foute te beperk, want dit is nie nodig dat almal die wiel herontdek nie.


• Om ‘n 1.1m heining met 6 sparre per 20m en 7 staaldrade op te gradeer na 1.1m met 12 sparre per 20m en 13 staaldrade sal jou ±R9,20 per meter kos.

• Om ‘n jakkalsproef wat in redelike toestand is op te gradeer met ‘n nuwe onderdraad sowel as elektrifiseer gaan jou R5.10 per meter kos.

• Om ‘n splinternuwe jakkalsproef heining 1.3m hoog met 1.2 m sifdraad(met 90mm ogie), sowel as elektrifiseer, gaan jou R22.80 per meter kos.
 
Om ‘n plaas wat min of meer 5000ha (5km x 10km) is, te omhein se koste is as volg:

• Om ‘n 1.1m kampdraad heining op te gradeer en te elektrifiseer soos voorheen beskryf gaan R276 000.00(R9.20 per meter) kos, dus gaan jy dit binne 2 jaar betaal.

• Meeste plase het mos darem jakkalsproef heining, die koste om bestaande jakkalsproef op te gradeer en te elektrifiseer gaan R153 000.00(R5.10 per meter) wees, dis werklik ‘n winskoop.

• Vir ‘n splinternuwe jakkalsproef heining gaan dit jou dus ±R680 000.00(R22.80 per m), kos. Dus gaan jy binne 5 jaar ‘n nuwe heining kan betaal.
 
Belangrik om te weet
 
Die instandhouding van grensdrade is uiters noodsaaklik, want ‘n heining is net so goed soos die swakste plek in daardie heining.
 
Sover prakties moontlik, is dit noodsaaklik dat daar ‘n pad langs die kragdraad loop (onthou die eienaar se oog maak vet)
 
Daar is verskillende scenario’s vir die uitgawes en so is daar wat inkomste betrek, ook verskillende scenario’s.

• suiwer ekstensiewe boere wat lammers oor die skaal verkoop;

• ekstensiewe boer met ‘n intensiewe komponent wat bv. lamhokke of lam in kleiner kamp by die huis en sterk lammers word dan in groter kampe uitgesit.

• suiwer vleisprodusente

• wol/sybokhaar produsente
 
Elke produsent se som verskil, MAAR een ding bly seker en dit is dat elektrifisering van grensheinings uiters koste effektief en een van die mees eko-vriendelike predasiebestuur metodes is.
 
“My pa het altyd gespot en gesê as jy in die Karoo wil grond koop moet jy jou somme by ‘n kerslig maak, want dan werk die somme beter” sê dr Louw, maar ‘n elektrifiseringsom kan jy egter in helder sonlig maak, hy KLOP!
 
Dr. Louw bedank mnr Frans van Niekerk van die plaas Bleskrans vir sy deeglik navorsing ivm elektrifiseringskostes.
 
Contact Us
Auction Selection
My Basket
Upcoming Events

LIVESTOCK AUCTION - 1 MAY 2025

  Livestock Auction , Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968 , natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-05-01

BEFONK ELITE AUCTION

 Save the Date – Befonk Elite Auction!

Join us on 10 May 2025 at 11:00 for the Befonk Elite Auction, where the best in specialised Boer Goats from Shongololo and Lukas Burger will be on offer!

 

Sluit by ons aan op 10 Mei 2025 om 11:00 vir die Befonk Elite Veiling, waar die beste in gespesialiseerde Boerbokke van Shongololo en Lukas Burger aangebied sal word!

 

 

 Venue: Farm Goedgedacht, Groblersdal, Limpopo

 Auctioneering Services: Livestock Auctions for Boma and Online Auctions.

 

Don’t miss this exclusive opportunity to invest in top-quality genetics. See you there!

 

Moenie hierdie eksklusiewe geleentheid misloop om in topgehalte genetika te belê nie. Sien jou daar!

 

 

For more information contact us:

 

Lukas Burger: +27 (0)82 856 1458

Fouche Blignaut: +27 (0)82 492 7388

Abraham Burger: +27(0)82 794 7907

Franscois Bouwer: +27(0)82 924 9419

Deon Klopper (Auctioneer): +27 (0)79 9089 753

 

For online registrations contact Livestock Auctions:

 

Natalie Du Toit: +27 82 444 9968

Amanda Du Toit: +27 78 891 5129

Date: 2025-05-10

LIVESTOCK AUCTION - 15 MAY 2025

  Livestock Auction , Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968 , natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-05-15

ASSET AUCTION - 31 MAY 2025

  Asset Auction, Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968, natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-05-31

LIVESTOCK AUCTION - 12 JUNE 2025

  Livestock Auction , Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968 , natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-06-12

LIVESTOCK AUCTION - 26 JUNE 2025

  Livestock Auction , Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968 , natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-06-26

LIVESTOCK AUCTION - 17 JULY 2025

  Livestock Auction , Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968 , natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-07-17

ASSET AUCTION - 2 AUG 2025

  Asset Auction, Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968, natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-08-02

LIVESTOCK AUCTION - 14 AUG 2025

  Livestock Auction , Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968 , natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-08-14

LIVESTOCK AUCTION - 28 AUG 2025

  Livestock Auction , Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968 , natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-08-28

LIVESTOCK AUCTION - 4 SEP 2025

  Livestock Auction , Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968 , natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-09-04

LIVESTOCK AUCTION - 18 SEP 2025

  Livestock Auction , Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968 , natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-09-18

LIVESTOCK AUCTION - 2 OCT 2025

  Livestock Auction , Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968 , natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-10-02

LIVESTOCK AUCTION - 16 OCT 2025

  Livestock Auction , Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968 , natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-10-16

ASSET AUCTION - 1 NOV 2025

  Asset Auction, Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968, natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-11-01

LIVESTOCK AUCTION - 13 NOV 2025

  Livestock Auction , Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968 , natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-11-13

LIVESTOCK AUCTION - 27 NOV 2025

  Livestock Auction , Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968 , natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-11-27

LIVESTOCK AUCTION - 4 DEC 2025

  Livestock Auction , Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968 , natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-12-04

LIVESTOCK AUCTION - 11 DEC 2025

  Livestock Auction , Thursday @ 11;00 am 

Registrations contact Natalie 082 444 9968 , natalie.dutoit@livestockauctions.co.za

Date: 2025-12-11

The Business Doctor Consultants
Copyright © 2025 Livestock Auctions. All Rights Reserved.